M.W. Pretorius

Bookmark and Share

Die geskiedenis van amper alles Suid-Afrikaans.

Spring na: navigasie, soek
Hierdie bladsy is 'n saadjie. Help deur te wysig en uit te brei.
Marthinus Wessel Pretorius (1819 - 1901) was die eerste president van Transvaal en die seun van Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius. Hy het in die Slag van Bloedrivier geveg en in 1853 sy vader as kommandant-generaal van Potchefstroom en Rustenburg opgevolg. Pretorius het hom beywer hom vir die unifikasie van die verskillende Trekkergroepe en het in 1855 Pretoria gestig, wat vyf jaar later hoofstad geword het.
Persoonlike gereedskap
google soek
Laai dit gratis af: