Jan Kruger

Bookmark and Share

Die geskiedenis van amper alles Suid-Afrikaans.

Spring na: navigasie, soek
Hierdie bladsy is 'n saadjie. Help deur te wysig en uit te brei.

Casper Jan Hendrik Kruger (1801 - 1894 was 'n Voortrekker en die vader van president Paul Kruger. Hy het hom in 1836 aangesluit by die Potgieter-trek. Ná die slag by Vegkop het hy saam met Retief na Natal getrek. Hy het hom uiteindelik op die plaas Zoutpansdrift in die Magaliesberg gevestig. In 1840 het hy mede-ondertekenaar van die Adjunkraad-ooreenkoms tussen Potgieter en Pretorius, waarop die Voortrekkerrepubliek gestig is, geword.

Persoonlike gereedskap
google soek
Laai dit gratis af: