Dick King
Die geskiedenis van amper alles Suid-Afrikaans.
Ná die moord op Piet Retief in Februarie 1838 het hy oor 'n afstand van ongeveer 190 km gestap om die Voortrekkerlaers te waarsku teen die naderende Zoeloes. Hy het slegs die laer van Gert Maritz betyds bereik.



