Die geskiedenis van amper alles Suid-Afrikaans.
Die Suid-Afrikaanse sokkerspan of altans Bafana Bafana is die nasionale span van Suid-Afrika en word beheer deur
South African Football Association (SAFA). Bafana Bafana het die eerste keer weer in 1992 deelgeneem aan internasionale wedstryde, nadat hulle deur FIFA verbied is om internasionaal deel te neem.
23 Spelers is gekies op 1 Junie 2010
Voormalige afrigters
Spelers wat Suid-Afrika die meeste verteenwoordig het
Beste Doelskoppers
Hoogtepunte
- 1996 – CAF African Cup of Nations kampioene.
- 1996 – Ontvang die FIFA / Coca-Cola Best Mover of the Year toekenning.
- 1997 – Word die eerste Suidelike Afrika span om te kwalifiseer vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
- 1997 – Neem deel aan die FIFA Konfederasie Kampioenskap.
- 1998 – Tweede in die African Cup of Nations.
- 1998 – Neem vir die eerste keer, in Frans, deel aan ‘n Wêreldbeker-sokkertoernooi.
- 1999 – Wenners van die Afro-Asian trofee.
- 1999 - Derde in die African Cup of Nations.
- 2002 – Neem deel aan die n Wêreldbeker-sokkertoernooi in Korea / Japan.
- 2002 - Reunification Cup winners in 2002.
- 2005 – Vorder tot die kwarteindrondte van die Concacaf Gold Cup.