Tuisblad
Die geskiedenis van amper alles Suid-Afrikaans.
Voorbeeldartikel
Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius (1798 - 1853) was 'n Voortrekkerleier en staatsman. Hy het in 1835 'n kommando in die Sesde Grensoorlog gelei. In 1837 het hy Gert Maritz se kommando besoek en hy aanvanklik die tweede ekspedisie teen Moselekatse Silkaats vergesel, maar het daarvandaan na die laers van Piet Uys en Piet Retief en na Port Natal gegaan. Lees verder.Nuutste Artikels
Stellenbosch Universiteitskoor
Ansela van Bengale - baas van baie plase
Ceres-Tulbagh aardbewing
Gerrit Victor
Volmoed - plek van die son en volstruise
Vandag in die geskiedenis
- 1861 - Ds. A.J. Begemann word as die eerste predikant van Pretoria bevestig.
- 1901 - Genl. maj. J.D.P. French begin met vyf kolonies onder sy bevel Oos-Transvaal skoonvee in ‘n poging om die Republikeinse magte teen die Swazi- en die Zoeloelandse grens te druk en tot oorgawe te dwing.
- 1903 - Die broers P.C. en genl. D. Joubert kom in Dar es Salaam aan om Afrikaner vestiging in Duits-Oos-Afrika te ondersoek.
</div>











