Helpgids
Die geskiedenis van amper alles Suid-Afrikaans.
| Inleiding | Redigering | Struktuur en Afronding | Interne Skakels | Eksterne Skakels | Besprekingsblad | Registrasie | Samevatting | Wiki Template | Wiki Editor | FAQ | ||||||||||
InleidingHierdie projek word gedoen in samewerking met Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika, die boek geskryf deur die voorste historici en saamgevoeg deur professore Giliomee en Mbenga. Sien die boek se webwerf hier. Die doelstelling is om die voorste bron van Suid-Afrikaanse geskiedenis - in die breedste betekenis - te skep. Gratis en maklik bekombaar. Wat is 'n wiki en hoe verskil hierdie van Wikipedia? Sien FAQ. Jy het 'n keuse van twee programme ( Wiki Template en Wiki Editor) om wysigings te maak.
|
||||||||||||||||||||


